Skip to content

Ampsklagkomitee soek regsadvies oor Ramaphosa se moontlike verskyning [KLANK]

# Die parlementêre Ampsklagkomitee het sy regsadviseurs versoek om riglyne te gee oor die regsposisie wat president Cyril Ramaphosa se verskyning of getuienis voor die kommissie betref. ʼn Onafhanklike paneel het bevind daar is ʼn prima facie-saak dat Ramaphosa moet antwoord op bewerings wat verband hou met die diefstal van buitelandse valuta op sy Phala Phala-plaas in Limpopo in 2020. Die komiteevoorsitter, Makashule Gana, sê die regsadvies moet ook riglyne gee oor wat moet gebeur indien die president besluit om nie te getuig nie:

ENG GanaOnReport