# Die Parlement se Ampsklagkomitee het sy beëdigde verklaring ingedien teen die regsuitdaging van die EFF en African Legal Professionals Association, oor die komitee se besluit om sy aanbeveling van advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier te herroep. Die EFF en African Legal Professionals Association het verlede maand afsonderlike aansoeke by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om die komitee se besluit uit te daag, en voer aan daar is geen regsbasis daarvoor nie. Die komiteevoorsitter, Makashule Gana, sê die regsuitdaging is voortydig:
Ampsklagkomitee reageer op regsuitdagings oor aanstelling van getuienisleier [KLANK]
ENG GanaOnAnsweringAffidavit