Skip to content

Ampsklagkomitee beveel Thandazani Madonsela as getuienisleier aan [KLANK]

# Die parlementêre ampsklagkomitee het advokaat Thandazani Madonsela aanbeveel as getuienisleier in die saak teen president Cyril Ramaphosa. Hy het die meerderheidsteun van die EFF, die MK-party, Build One South Africa, die ATM en die UAT ontvang. Die ANC, Patriotic Alliance en Al Jama’ah het buite stemming gebly en die DA se kandidaat, Kate Hofmeyr, het net-net verloor. Voorsitter Makashule Gana sê die Parlement se administrasie sal die finale aanstelling doen:

ENG-GanaOnEvidenceLeader