Skip to content

Amerikaanse Senaat stuit voorstel vir inligting rakende nege Amerikaners wat aan Wesoewer sterf [KLANK]

# Die Republikeins-beheerde Amerikaanse Senaat het ‘n voorstel van die Demokrate verwerp wat die Departement van Buitelandse Sake sou verplig om inligting te verskaf oor geweld en beweerde menseregtevergrype aan die besette Wesoewer in die Midde-Ooste. Dit sluit besonderhede in oor nege Amerikaners wat dood is, asook Israel se hantering van Palestynse kinders in aanhouding. Die Demokratiese senator, Chris van Hollen, sê hulle sal nie ophou voor daar geregtigheid is nie:

ENG HollenOnAccountability