Skip to content

Amerikaanse minister van Verdediging sê oorlog teen Iran kos tot dusver sowat R615-miljard [KLANK]

# Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê Amerika en Israel se oorlog teen Iran kos tot dusver sowat 615-miljard-rand. Dit sluit uitgawes in soos etes vir soldate, en is meer as die vorige raming van byna 476,98-miljard-rand in middel-Mei. Minstens 17 soldate is sedert Februarie in Iran dood en byna 100 is gewond. Hegseth het aan die Senaat se Begrotingskomitee gesê die jongste befondsingsversoek vir sy departement is dringend en noodsaaklik:

ENG HegsethOnFunding