# Die Amerikaanse minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê hulle het daarin geslaag om Iran se kernambisies uit te wis. Die Iranse Atoomenergie-organisasie sê die aanval op van die kernterreine was ‘n barbaarse skending van internasionale reg. Hegseth sê baie presidente het gedroom om die finale slag teen Iran se kernprogram toe te dien, en slegs president Donald Trump kon daarin slaag:
Amerikaanse minister van Verdediging sê die aanvalle op Iran het die land se kernprogram verwoes [KLANK]
ENG HegsethOnPraisingTrump