Skip to content

Amerikaanse minister van Finansies sê hulle gaan steeds Iran ekonomies isoleer [KLANK]

# Amerika se minister van Finansies, Scott Bessent, sê hulle sal voortgaan om Iran ekonomies te isoleer en sy hawens te blokkeer. Verlede week het Amerika se Tesourie-departement se kantoor vir beheer oor buitelandse bates, sanksies ingestel op individue, beurse en maatskappye in verskeie lande wat beskuldig word dat hulle Iran se Shahr Bank help om in die geheim miljoene dollars te verskuif. Bessent sê hulle gaan maatreëls teen Iran toepas wat nog nooit in die geskiedenis van ekonomiese isolasie teen ʼn land gesien is nie:

ENG BessentOnIran