Skip to content

Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê “Operation Epic Fury” teen Iran is afgehandel [KLANK]

# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die aanvanklike Amerikaans-Israelse aanslag teen Iran, Operasie Epic Fury, is verby nadat die doelwitte bereik is. Die vlaag lugaanvalle het op 28 Februarie begin. Teheran het gereageer deur die Seestraat van Hormoes te versper waardeur 20-persent van die wêreld se olie- en vloeibare aardgas-voorraad gewoonlik beweeg. Rubio sê die aanvalle het groot skade aangerig aan Iran se ekonomie en verdedigingsvermoë:

ENG RubioOnOperation