# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het ‘n voorstel goedgekeur om president Donald Trump se oorlogsmagte in Iran te beperk. Dit is met 215 stemme teenoor 208 aanvaar toe vier Republikeine daarvoor gestem het. Die besluit moet nog deur die Republikeins-beheerde Senaat goedgekeur word, wat Trump sal verplig om Kongres-goedkeuring te kry vir verdere militêre optrede. Speaker Mike Johnson meen die tydsberekening is swak weens die huidige vredesonderhandelings tussen Amerika en Iran:
Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers keur voorstel goed wat Trump se magte beperk om Iran aan te val [KLANK]
ENG JohnsonOnWarPowers