# Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Mike Waltz, sê president Donald Trump het aanvalle op Iran voorlopig gestaak om meer ruimte vir diplomasie te laat. Amerika se weermag het Vrydagaand sy nagtelike bombardemente op Teheran na byna twee weke onderbreek. Geen aanvalle is die naweek op Iran of sy buurlande uitgevoer nie. Waltz sê in ʼn onderhoud op NBC dat Trump alle opsies oop hou omdat sy voorkeur nog altyd diplomasie was:
Amerikaanse ambassadeur by VN sê Trump gee onderhandelings met Iran ’n bietjie ruimte [KLANK]
ENG WaltzOnDifficultyOfTalks