# Amerika het sanksies ingestel teen Rosneft en Lukoil, twee van Rusland se grootste oliemaatskappye, omdat Moskou nie ernstig oor vrede met Oekraïne is nie. Volgens die Departement van Finansies sal die sanksies druk op Rusland se energiesektor plaas, verhoed dat die Kremlin geld vind vir sy oorlogsmasjien en om die verswakte ekonomie te ondersteun. Die Britse regering het ook verlede week sanksies teen die oliemaatskappye ingestel. President Donald Trump van Amerika sê die stappe sal beslis ‘n uitwerking op Moskou hê:
Amerika stel sanksies in teen twee grootste oliemaatskappye van Rusland [KLANK]
ENG TrumpOnSanctions