Skip to content

Amerika stel nuwe sanksies in teen Kubaanse president en van sy naaste familie [KLANK]

# Die Amerikaanse Departement van Finansies het nuwe ekonomiese sanksies teen die Kubaanse president, Miguel Diaz-Canel, sy vrou en stiefseun ingestel. Dit sluit ook in die seun van oudpresident Raúl Castro, Alejandro Castro Espín, die minister van die Revolusionêre Weermag en ander eenhede. Amerika het verlede maand sanksies ingestel teen elf Kubaanse amptenare, sewe Weermagleiers en sy hoofintelligensie-agentskap. President Donald Trump ontken dit is gemik op die versnelling van Kuba se instorting:

ENG TrumpOnCuba