# Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Dorothy Shea, waarsku dat enige Iranse aanval op Amerikaanse burgers of basisse verwoestende gevolge sal ontlok. Spanning in die Midde-Ooste het die naweek skerp toegeneem nadat Amerika drie Iranse kernaanlegte aangeval het. Shea het gister aan die VN-veiligheidsraad gesê die Iranse regering is die afgelope 40 jaar ʼn konstante bedreiging vir die vrede en sekerheid van sy bure, Amerika en die hele wêreld:
Amerika se ambassadeur by VN waarsku Iran teen wraakaanvalle [KLANK]
ENG SheaOnIran