# Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Mike Waltz, beskuldig Iran dat hy te kwader trou onderhandel. President Donald Trump verwerp Teheran se jongste voorstel om die Straat van Hormoes binne ʼn week te heropen en kern-onderhandelings te hervat in ruil daarvoor dat Amerika sy vloot se versperring van Iranse hawens ophef. Die sewe maande oue konflik het die vervoer van olie deur die seeweg ontwrig. Waltz het aan NBC gesê Iran se voorstel was ʼn siniese poging om iets, wat hulle weet onaanvaarbaar is, op die tafel te kry:
Amerika se ambassadeur by die VN sê Iran onderhandel nie “te goeder trou” nie [KLANK]
ENG WaltzOnIranProposal