# President Donald Trump sê volgens ʼn nuwe ooreenkoms sal Amerika van sy beste wapens aan NAVO-lede verkoop, wat dit dan aan Oekraïne sal verskaf. Die wapens sluit in grond tot lug Patriot-missielstelsels en -batterye wat Kiev aangevra het om homself teen Russiese lugaanvalle te verdedig. Trump het gister by die Withuis gesê bykomende Patriot-stelsels sal binne dae in Oekraïne aankom. Dit word deur Duitsland en ander NAVO-lede befonds:
Amerika gaan wapens aan NAVO verkoop om Oekraïne te help [KLANK]
ENG TrumpOnWeapons