Skip to content

Maimane sê debat oor BTW-verhoging word hewiger [KLANK]

# Build One South Africa se leier Mmusi Maimane sê die voorgestelde BTW-verhoging van ‘n halwe persentasiepunt is steeds omstrede in die Parlement. Dit volg ná ‘n debat in die Kabinet oor die implementering of skrapping van die beoogde BTW-verhoging. Dit is deel van die regering se plan om die koers oor twee jaar van 15- tot 16-persent te verhoog. Maimane waarsku as die verhoging op 1 Mei voortgaan, sal dit ‘n swaar las op reeds sukkelende Suid-Afrikaners wees:

ENG-MaimaneOnVAT