Skip to content

Alternatiewe vervoerdienste werk doeltreffend in Kaapstad [KLANK]

# Die LUR vir Mobiliteit in die Wes-Kaap, Isaac Sileku, sê sedert die opskorting van sommige minibustaxiroetes in Kaapstad, werk alternatiewe vervoerdienste doeltreffend en die betrokke roetes is rustig. Verskeie minibustaxiroetes in Mfuleni, Somerset-Wes, Khayelitsha, Nomzamo, en Lwandle is vir 30 dae gesluit in reaksie op aanhoudende geweld in die bedryf. Sileku sê wetstoepassingsagentskappe is gereed om die afdwing van maatreëls te verseker:

ENG IsaaconSuspension