# Die Alliance of Citizens for Change het die moord op Sinovuyo Dyokwe veroordeel. Sy sou aan die komende plaaslikeregeringsverkiesing as ‘n DA-wykskandidaat in Kaapstad deelneem. Die alliansie se president, Masizole Mnqasela, sê haar moord terwyl sy aktief betrokke was om die demokrasie te versterk en haar gemeenskap in Dunoon te dien, is ‘n pynlike herinnering aan die geweld en wetteloosheid wat Suid-Afrika steeds van dapper en toegewyde burgers beroof:
Alliance of Citizens for Change veroordeel moord op Kaapstadse DA-wykskandidaat [KLANK]
ENG MnqaselaONWardCandidate