# Sokker: Die Stad Kaapstad sê personeel is hard aan die werk om te verseker die Ericapark-stadion in Belhar is gereed wanneer vanjaar se Premierbeker-toernooi vir Onder 19’s Woensdag afskop. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê 32 spanne van Suid-Afrika en die buiteland sal oor Paasnaweek om die top-eerbewyse meeding:
Sokker: Alles op dreef vir 2025 se Onder-19- Premierbekertoernooi in Kaapstad [KLANK]
ENG FrancineonPremierCup