# Al Jama-ah moedig Suid-Afrikaners aan om hulle stemme te laat hoor teen ongeregtigheid. Die leier van die party, Ganief Handricks, het op Menseregtedag hulde gebring aan die slagoffers van die Sharpeville-slagting van 1960. Hy onderstreep dat die stryd om geregtigheid voortduur, en maak voorspraak vir grondonteiening sonder vergoeding. Hendriks wys ook op globale menseregteskendings in Palestina, Kasjmir en die Demokratiese Republiek die Kongo. Hy beklemtoon die behoefte aan lesse uit die geskiedenis om toekomstige optrede te rig:
Al Jama-ah moedig Suid-Afrikaners aan om hulle stemme te laat hoor teen ongeregtigheid [KLANK]
ENG-HendricksOnLand