Skip to content

Al Jama-ah bevestig steun vir die Nasionale Dialoog [KLANK]

# Al Jama-ah steun die Nasionale Dialoog ten volle en die party het ook sy deelname aan die eerste nasionale konvensie volgende week in Pretoria bevestig. Die party se leier, Ganief Hendricks, sê die party onderskryf die Nasionale Dialoog ten volle, waar belangrike kwessies soos armoede, werkloosheid, ongelykheid, misdaad en politieke skeiding bespreek sal word. Hy sê verskeie burgerlike samelewingsorganisasies, stigtings, nieregeringsorganisasies en gemeenskapsgebaseerde organisasies ondersteun hierdie kwessies:

ENG GaniefonDialogue