# Al Jama-ah in Johannesburg is diep bekommerd en verbaas ná die vergadering van die koalisieregeringsvennote Maandag. Al Jama-ah se woordvoerder, Thapelo Amad, sê tydens die vergadering het een koalisievennoot op rekord onthul dat hulle ‘n probleem gehad met die burgemeester, Dada Morero. Hy sê dit is as gevolg van sy beweerde betrokkenheid by die onregmatige inhegtenisneming van raadslid Kabelo Gwamanda, wat vermoedelik beplan is vanuit die burgemeester se kantoor in samewerking met junior Valke-lede en die Nasionale Vervolgingsgesag:
Al Jama-ah bekommerd oor veiligheid van sy raadslede in Johannesburg [KLANK]
ENG ThapeloonSafety