# Hamas het die 20 oorlewende Israelse gyselaars oorhandig ingevolge ‘n wapenstilstandooreenkoms, terwyl die Amerikaanse president, Donald Trump, en ander wêreldleiers voorberei vir ‘n spitsberaad oor Gaza. Gyselaarsgesinne is in Tel Aviv deur ‘n groot skare ondersteun, wat met vreugde, trane en sang reageer het op die nuus van die eerste vrylatings. Die pyn vir die verlies van diegene wat nie oorleef het nie, was egter tasbaar. Israel sal op sy beurt byna twee-duisend Palestynse gevangenes uit sy tronke vrylaat.
Al 20 oorlewende Israeliese gyselaars deur Hamas oorhandig