# Die Ahmed Kathrada-stigting het die regering van nasionale eenheid aangespoor om saam te werk vir ‘n gemeenskaplike visie vir Suid-Afrika se vooruitgang. Die stigting het ‘n erfenis-sake-ontbyt aangebied in Illovo, Gauteng, om ‘n platform te skep vir uitvoerende hoofde om sake, leierskap en vernuwing te bespreek ter ere van die ontslape anti-apartheidsaktivis se nalatenskap. Die stigting se uitvoerende hoof, Neeshan Balton, het die belangrikheid van verenigde leierskap beklemtoon:
Ahmed Kathrada-stigting vra eenheid binne die regering [KLANK]
ENG-BaltonOnGNU