Skip to content

Agt-jarige seun in waakeenheid nadat hy vermoedelik vergiftigde versnapering geëet het [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê ‘n agtjarige seuntjie van Mapetla in Soweto is in die waakeenheid opgeneem nadat hy vermoedelik vergiftigde versnaperinge uit ‘n spaza-winkel geëet het. Die Departement van Omgewingsgesondheid van Johannesburg is ingelig dat Omphile Molobela, Saterdag ‘n mielie-peuselhappie gekoop het. Woordvoerder, Virgil James, sê die seun het die versnaperinge saam met sy drie sibbe by die huis gedeel. Nadat hy begin opgooi het, is hy na die Chiawelo-kliniek geneem, en later na die Chris Hani Baragwanath Hospitaal oorgeplaas:

ENG VirgilonSuspectedPoisoned