Skip to content

Afrikanerbond bekommerd oor SABC Afrikaanse nuusbulletins [KLANK]

# Die Afrikanerbond sê hy is bekommerd oor die verdwyning van die Afrikaanse nuusbulletin die afgelope naweek sonder enige kommunikasie van die SABC oor die redes vir die besluit. Die SABC se Nuus op SABC2 het ‘n lojale gehoor van meer as 300-duisend kykers. Die hoofsekretaris van die Afrikanerbond, Jan Bosman, sê die openbare uitsaaier het in Julie 2014 dieselfde stap gedoen, maar moes sy besluit herroep na druk van die burgerlike samelewing:

AFR JanonAfrikaansTVNews