Skip to content

Afrika Mayibuye verwelkom ingryping by Ditsobotla Munisipaliteit se politieke en finansiële krisis [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye Movement in Noordwes is versigtig optimisties oor die nasionale regering se ingryping by die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit. Die ingryping sluit in, die aanstelling van ‘n nuwe burgemeester en speaker om stabiliteit en dienste te herstel in ‘n munisipaliteit wat belas is met meer as 1,6-miljard-rand in skuld en nie water, elektrisiteit of afvalbestuur voorsien nie. Die groep se streekwoordvoerder, Lefa Chakela, sê hulle sal die nuwe leierskap slegs ondersteun as hulle korrupsie beveg en ‘n duidelike finansiële herstelplan volg:

ENG ChakelaOnInterventions