# Die Afrika Mayibuye Beweging se burgemeesterskandidaat vir Giyani, Papa Penny, sê hy het die MK-party verlaat en uit die Parlement bedank om te fokus op die uitdagings van inwoners van Giyani in Limpopo. Papa Penny het in ‘n onderhoud met MDN News gesê binnegevegte in die MK-party het sy besluit beïnvloed. Papa Penny sê hy wou sy gemeenskap regstreeks dien nadat hy ‘n getuie was van die plaaslike inwoners se stryd met veral dienslewering en sê hy wil inwoners se lewens verbeter:
Afrika Mayibuye se burgemeesterskandidaat, Papa Penny, gereed om verandering na Giyani te bring
ENG-PapaPennyOnGiyani