Skip to content

Afrika Mayibuye-beweging eis oudit van Merafong-munisipaliteit se finansiële rekord [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye-beweging in Gauteng eis ʼn volledige forensiese oudit van die Merafong-munisipaliteit se finansiële rekords en reëlings waarvolgens water betaal word. Die munisipaliteit word beskuldig dat hy nie sy skuld van sowat 1,4-miljard-rand aan Rand Water betaal nie, wat tot gereelde wateronderbrekings lei. Die beweging se woordvoerder, Nick Khumalo, sê inwoners is gefrustreerd ná maande lange onbetroubare of totale gebrek aan watervoorsiening:

ENG NickonMerafong