# AfriForum het die Khampepe-kommissie gevra om advokaat Gerrie Nel toe te laat om oudpresident Thabo Mbeki onder kruisverhoor te plaas. Dit hou verband met bewerings van politieke inmenging om vervolging vir misdade in die apartheidsera te voorkom, insluitend die 1985-landmynaanval naby Musina, waarin Kobie van Eck en haar twee jong kinders dood is. Mbeki se getuienis van twee dae begin vandag. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, beweer die ANC is verantwoordelik vir growwe menseregteskendings:
AfriForum wil Mbeki onder kruisverhoor plaas [KLANK]
AFR KrielOnMbeki