# AfriForum beplan om lasbriewe te bekom om beslag te lê op oudpresident Jacob Zuma se bates weens sy versuim om meer as 500-duisend-rand se regskostes te betaal. Die kostes hou verband met sy onregmatige mediese parooluitspraak in 2021. Slegs een betaling is ontvang, ondanks bevele van die Hooggeregshof in Pretoria, die Appèlhof en die Konstitusionele Hof. Louis Boshoff van AfriForum veroordeel Zuma se vertragingstaktiek:
AfriForum wil lasbriewe laat uitreik nadat Zuma versuim om regskostes te betaal [KLANK]
AFR-BoshoffOnZuma