# AfriForum bestempel ‘n oorwinning in die hof as ‘n oorwinning vir opvoedkundige instellings. Die Hooggeregshof in Johannesburg het die Metro se 2023/2024-verordening en beleid oor eiendomsbelasting ongrondwetlik verklaar. Die hof het bevind die Metro het nie voldoen aan die standaarde vir openbare deelname nie en het die herinstelling van vorige onderwystariewe slegs aangepas vir inflasie. Alana Bailey van AfriForum sê die uitspraak herstel billike groepering vir privaat skole:
AfriForum wen hofgeding oor onderwystariefbeleid [KLANK]
AFR-BaileyOnSchools