# AfriForum sê voorgestelde wetgewing om onwettige mynbou te bekamp, sal net werk indien die regering oor voldoende kapasiteit beskik om dit af te dwing. Die organisasie steun strenger strawwe van tot 30 jaar tronkstraf vir sekere oortredings, maar waarsku nuwe permitte vir kleinskaalse mynbou kan misdaadgroepe help om mynbouaktiwiteite buite goedgekeurde gebiede weg te steek of minerale wat onwettig ontgin is, te verkoop. Marais de Vaal van AfriForum vra sterker wetstoepassingstelsels voordat nuwe mynboupermitte ingestel word:
AfriForum waarsku voorgestelde wetgewing oor onwettige mynbou mag moeilik wees om af te dwing [KLANK]
AFR MaraisOnIllegalMiningLaws