Skip to content

AfriForum waarsku metro’s veiligheidsnetwerke in die gemeenskap te respekteer [KLANK]

# AfriForum sê die Stad Johannesburg se besluit om sy omstrede CCTV-verordening te herroep, is ‘n groot oorwinning vir inwoners. Die verordening, wat in die Hooggeregshof in Johannesburg as ongrondwetlik betwis is, sou kameras in openbare en privaat ruimtes reguleer. Die organisasie het metro’s gewaarsku om gemeenskapsveiligheidsnetwerke te respekteer. Jacques Broodryk van AfriForum sê die uitspraak verseker die gemeenskap se beheer oor die veiligheidsinfrastruktuur:

AFR BroodrykOnMajorWin