# AfriForum sê die Stad Johannesburg se besluit om sy omstrede kringtelevisie-verordening te herroep, is ‘n groot oorwinning vir inwoners. Die verordening, wat in die Hooggeregshof in Johannesburg as ongrondwetlik verklaar is, sou kameras in openbare en privaat ruimtes reguleer. Die organisasie het metro’s gewaarsku om gemeenskapsveiligheidsnetwerke te respekteer. Jacques Broodryk van AfriForum sê die uitspraak verseker dat veiligheidsinfrastruktuur onder die beheer van die gemeenskap bly:
AfriForum waarsku metro’s om gemeenskapsveiligheidsnetwerke te respekteer [KLANK]
AFR BroodrykOnMajorWin