# AfriForum sê Gauteng se stortingsterreine is op die rand van ineenstorting, met die verwagting dat die metro’s van Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni binne nagenoeg vier jaar nie genoeg ruimte sal hê nie. Die organisasie blameer swak afvalbestuur, vertragings in die goedkeuring van terreine en ‘n gebrek aan herwinningsinfrastruktuur. Lambert de Klerk van AfriForum doen ‘n beroep op dringende optrede, insluitend openbare-privaat vennootskappe om ‘n groot gesondheidskrisis in die provinsie te voorkom:
AfriForum waarsku Gauteng se stortingsterreine staar ‘dag zero’ binne vyf jaar in die gesig [KLANK]
AFR LambertOnDayZero