Skip to content

AfriForum waarsku afname in polisiereserviste verswak openbare veiligheid [KLANK]

# AfriForum sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens se stilswye oor die stand van sy reservisteprogram wek ernstige kommer oor sy verbintenis tot misdaadbestryding. Die organisasie sê die SAPD versuim reeds langer as ‘n jaar om inligting beskikbaar te stel oor die werwing, opleiding en werksaamhede van reserviste. Jacques Broodryk van AfriForum het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, versoek om deursigtig te wees en die reservistestelsel dringend te versterk:

AFR BroodrykOnReservists