Skip to content

AfriForum verwelkom meer tyd vir openbare kommentaar oor Bela-regulasies [KLANK]

# AfriForum verwelkom die regering se verlenging van die tydperk vir openbare kommentaar op die konsepregulasies vir Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. Vrydag se sperdatum is verskuif na 5 Oktober. Alana Bailey van AfriForum sê die bykomende tyd sal belanghebbendes kans gee om deeglike insette oor skooltoelating- en kapasiteitreëls te lewer. Sy bevestig AfriForum sal kommentaar finaliseer om te verseker dat regulasies ooreenstem met die realiteite van openbare skole:

AFR-BaileyOnBela