# AfriForum het die Hooggeregshof in Pretoria se besluit verwelkom om die Inligtingsreguleerder se aansoek om verlof tot appèl teen die publisering van matriekuitslae, van die hand te wys. Alana Bailey van AfriForum sê die uitspraak bevestig dat die publisering van uitslae met die gebruik van eksamennommers, leerders se privaatheid beskerm, terwyl dit steeds in openbare belang optree. Die saak het in 2022 begin toe pogings aangewend is om die publisering van uitslae te keer. Sy sê dit is ‘n oorwinning vir toegang tot inligting:
AfriForum verwelkom Hooggeregshof besluit dat matriekuitslae steeds gepubliseer word [KLANK]
ENG-BaileyOnMatricPublication