# AfriForum sê president Cyril Ramaphosa se nuwe kommissie van ondersoek na politieke inmenging en korrupsie in die Polisiediens dui op ‘n gebrek aan vertroue in bestaande wetstoepassingsagentskappe. Woordvoerder Jacques Broodryk sê die stap toon ‘n gebrek aan vermoë of onpartydigheid by agentskappe. Hy waarsku kommissies is politieke taktiek sonder wettige mag. Broodryk dring aan misdadige ondersoeke, nie politieke prosesse nie, word benodig om korrupsie aan te pak en openbare vertroue te herstel:
AfriForum veroordeel Ramaphosa se ondersoek as mosie van wantroue teen wetstoepassing [KLANK]
AFR-BroodrykOnCommission