Skip to content

AfriForum teleurgesteld omdat Kodering en Robotika as verpligte vak gestaak is [KLANK]

# AfriForum is teleurgesteld omdat die Departement van Basiese Onderwys Kodering en Robotika tydelik gestaak het as ‘n verpligte vak. Die departement sê die proses is opgeskort want daar moet eers gefokus word op die verbetering van geletterdheid en syfervaardigheid in die laer grade. Alana Bailey van AfriForum sê dis duidelik dat die departement erken hy kan nie die versekering gee dat gehalte-onderwys by die meeste skole aangebied word nie:

AFR BaileyOnEducation