# AfriForum se Privaatvervolgingseenheid beskuldig die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding dat hy wydverspreide korrupsie by die Universiteit van Suid-Afrika ignoreer, maar vinnig ingryp by die Kaapstad Kollege. Die eenheid verteenwoordig Unisa se waarnemende finansiële hoof, Reshma Mathura, wat in April verlede jaar geskors is na bewerings van korrupsie. Barry Bateman van die eenheid sê hulle het blatante wanbestuur en magsmisbruik by Unisa ontbloot, maar daar is niks aan gedoen nie:
AfriForum striem Departement van Hoër Onderwys omdat Unisa niks doen aan korrupsie nie [KLANK]
ENG BatemenOnCorruption