# AfriForum het ‘n vertoë ingedien teen die MK-party se Wysigingswetsontwerp op Artikel 235 van die Grondwet. Die party wil die artikel laat herroep wat die reg op selfbeskikking verleen aan gemeenskappe met ‘n gemeenskaplike kulturele en taalerfenis. Die party voer aan die Handves van Menseregte beskerm reeds taal en kultuur-regte, vryheid van sosiale omgang en godsdiensvryheid. Woordvoerder Barend Uys sê die wysigings sal die staat se outoritêre mag uitbrei:
AfriForum sterk gekant teen die herroeping van Artikel 235 van die Grondwet [KLANK]
AFR UysOnSection235