# AfriForum se teenboelieveldtog het onlangs 810 leerders by Laerskool Mayville in Pretoria betrek. Statistieke toon dat een uit tien leerders in Suid-Afrika skool verlaat omdat hulle geboelie word. Volgens Childline was daar tussen 2023 en 2024 ʼn toename van 109-persent wat oproepe oor boelies betref. AfriForum sê bewustheid oor boelie-gedrag is belangrik, want dit help leerders om die negatiewe gevolge van boelie-gedrag te verstaan en ander met empatie en vriendelikheid te behandel.
AfriForum se teenboelieveldtog betrek leerders by Laerskool Mayville