Skip to content

AfriForum sê SABC vervreem Afrikaanse gehoor nadat nuusbulletin nie uitgesaai is nie [KLANK]

# AfriForum beskuldig die SABC van die minagting van Afrikaanse kykers nadat die Afrikaanse TV-nuusbulletin nie Saterdagaand uitgesaai is nie. Hulle eis ‘n verduideliking by die openbare uitsaaier omdat geen rede vir die stap verskaf is nie. Alana Bailey van AfriForum waarsku die SABC se versuim om voorsiening te maak vir hierdie getroue en finansieel sterk gehoor kan sy beeld en inkomste benadeel:

AFR BaileyOnNews