Skip to content

AfriForum sê polisie moet afwenteling van polisiemagte in Suid-Afrika oorweeg [KLANK]

# AfriForum doen ʼn beroep op die polisie om dit ernstig te oorweeg om polisiemagte in die lig van die land se verlammende misdaadkrisis af te wentel. Jacques Broodryk van AfriForum sê die nuwe nasionale misdaadbekampingstrategie, Operasie Shanela 2, beklemtoon die gesentraliseerde aard van Suid-Afrika se polisiëringsmodel wat landsburgers herhaaldelik in die steek laat. Die doel is om geweldsmisdaad in brandpunte reg oor die nege provinsies te hanteer:

AFR JacquesonDevolution