Skip to content

AfriForum sê ‘inwoners is nie kontantkoeie nie’ nadat Hooggeregshof Tshwane se appèl rondom heffings verwerp [KLANK]

# AfriForum beskuldig Stad Tshwane dat hy probeer om bykomende geld te maak ten koste van die inwoners. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria die stad se aansoek om te appelleer teen die skoonmaakheffing verwerp het en dit slinks en sonder meriete genoem het. Die uitspraak is ‘n tweede terugslag vir die munisipaliteit, wat nou weer ‘n keer die organisasie se regskostes moet betaal. Arno Roodt van AfriForum sê die beslissing beskerm die belastingbetaler teen onregmatige aanklagte:

AFR RoodtOnResidents