# AfriForum sê daar is geen regsgronde vir die aanklag van hoogverraad wat die Nasionale Vervolgingsgesag ondersoek nie. Die Valke het Maandag onthul vier dossiere van hoogverraad is geopen, blykbaar teen AfriForum en Solidariteit, oor die vermeende verspreiding van waninligting. Die organisasies het onlangs met die Trump-administrasie in Washington vergader oor Suid-Afrika se onteieningsbeleid en die vermeende bedreiging van Afrikaners. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê hulle het nog geen amptelike kennisgewing van die Valke ontvang nie:
AfriForum sê hy is nie bedreig deur ’n hoogverraadondersoek nie [KLANK]
AFR KrielOnTreasonCase