Skip to content

AfriForum se hofoorwinning in Ngwathe van krag, munisipaliteit se appèlaansoek van die hand gewys [KLANK]

# Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit het sy aansoek om verlof tot appèl verloor, met die Vrystaatse Hooggeregshof-uitspraak in AfriForum se guns wat van krag bly. Die hof het gelas die raad moet ontbind word en daar moet op provinsiale vlak ingegryp word. Regter JP Daffue het bevestig wanbestuur, ‘n finansiële krisis en die onvermoë om basiese dienste te lewer by die munisipaliteit regverdig provinsiale toesig. ‘n AfriForum-lid, Corné Cronjé, sê die party verwelkom die besluit en beklemtoon dit beskerm inwoners se regte op water, vullisverwydering en beskerm finansiële deursigtigheid:

AFR CronjeOnOutcome