Skip to content

AfriForum sê gemeenskappe moet groter verantwoordelikheid vir hul eie sake aanvaar [KLANK]

# AfriForum sê gemeenskappe behoort meer verantwoordelikheid vir hul eie behoeftes, insluitend veiligheid, onderwys en basiese dienste, te aanvaar, te midde van voortgesette pogings om die Grondwet te wysig. Die organisasie voer aan die Grondwet maak wel voorsiening vir bevoegdhede op provinsiale en munisipale vlak, maar te veel politieke en finansiële gesag is steeds gesentraliseer, wat plaaslike besluitneming beperk. Martin van Staden van AfriForum sê gemeenskappe behoort in hul eie behoeftes te voorsien om sodoende meer onafhanklik te word en in die toekoms groter beheer oor hul eie sake te verkry:

AFR MartinOnResponsibility